Spring naar bijdragen

besem

Leden
  • Aantal bijdragen

    25
  • Geregistreerd

  • Laatst bezocht

Alles door besem geplaatst

  1. Nie sover ek weet nie - ek het persoonlik nog nooit gehoor van iemand met die naam "Ranger" nie. Waar kom jy aan die naam?
  2. Die Aardcache is gepubliseer!
  3. Dankie vir die waarskuwing, maar ek voel dat die gebied 'n cache verdien het - om die waarheid te sê was ek verbaas dat daar nie alreeds 'n Earthcache daar is nie. Ek mik wel vir daai platinumpin, met die ander twee Earthcaches wat ek in Suid-Afrika sal ontwikkel (en dalk een in Kazakhstan!).
  4. Ek is geen taalkundige nie, maar dit lyk na 'n goeie webblad! Ek kan wel 'n paar woorde sien wat bietjie verouderd is - ons gebruik byvoorbeeld nie meer alledaags die woorde "beeldradio", "kiekie" of "pensklavier" nie - dis deesdae "televisie", "foto" en "trekklavier" ("akkordeon" is ook aanvaarbaar), alhoewel ons nog soms "kiekie" gebruik vir die humor. Ek sien egter dat die Nederlandse woord vir Bobbejaan "baviaan" is. In Suid-Afrika het ek grootgeword langs die gebied "Baviaanspoort" - ek verstaan NOU eers wat dit eintlik beteken!
  5. Hehehehe, ek't nou lekker gelag! (; Die meeste van die "Afrikaanse" woorde soos "pletterpet" het ek nog nooit van gehoor nie. Daar is wel 'n woord verwant aan die nie-woord "amperbroekie": 'n "sjoebroekie" is in Engels "hotpants". Ek begin al meer dink dat ek die cache eenvoudig in Afrikaans moet los, met links na Engels en Nederlands. (;
  6. (; Ik ben van plan om de cache ook in Zuid-Afrikaans beschikbaar te maken. Bonuspunten voor diegenen wat hen in Afrikaans loggen! De cache is een Earthcache die in Gelderland te voorschijn gaan komen.
  7. Bedankt voor de snelle reactie! PM boodskappen geantwoord.
  8. De listing is tans in Engels, en ik heb ook een Zuid-Afrikaans vertaling.
  9. OK, laat ek bietjie in Nederlands probeer skryf! Ik heb een nieuwe cache wat ik wil publiceren, maar het vertaling naar Nederlands is voor mij niet so makkelijk - mijn greep op die Nederlands verleden tijd in besonder is niet goed. Het listing is ongeveer een pagina lang (700 woorden). Ik ben op zoek naar een vrijwilliger om de listing voor mij te vertalen. Ik sou ook graag een Duitse vertaling wil, maar voor nu is een Nederlands vertaling het belangrijkste. Kunt iemand mij helpen? PM mij a.u.b.
×
×
  • Nieuwe aanmaken...